Markus 12:15 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het geweet hulle is skynheilig en Hy het vir hulle gevra: “Hoekom wil julle hê Ek moet iets sê wat vir My probleme kan gee? Bring vir My ’n silwer geldstuk sodat Ek dit kan sien.”

Markus 12

Markus 12:5-17