Lukas 24:33 Bybel vir Almal (ABA)

Die twee mans het dadelik opgestaan en hulle het teruggegaan na Jerusalem. Hulle het die elf apostels daar gekry en ook die ander mense by hulle.

Lukas 24

Lukas 24:26-34