Lukas 24:32 Bybel vir Almal (ABA)

Die mans het vir mekaar gesê: “Nou weet ons hoekom ons so opgewonde was toe Hy met ons op die pad gepraat het en vir ons alles uit die Bybel verduidelik het.”

Lukas 24

Lukas 24:22-23-35