Lukas 22:40 Bybel vir Almal (ABA)

Toe hulle by die Olyf-berg kom, het Jesus vir die dissipels gesê: “Julle moet bid dat julle sal aanhou om My te volg, ook wanneer julle swaarkry.”

Lukas 22

Lukas 22:30-50