Lukas 22:39 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het uitgegaan na die Olyf-berg. Hy het dit elke aand gedoen vandat Hy in Jerusalem gekom het. Die dissipels het saam met Hom gegaan.

Lukas 22

Lukas 22:37-49