Lukas 21:36 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet altyd gereed wees. Julle moet bid dat julle krag sal hê om weg te vlug van al hierdie dinge wat gou sal gebeur. Julle moet bid dat julle gereed sal wees wanneer die Seun van die mens julle sal oordeel.”

Lukas 21

Lukas 21:27-38