Lukas 20:27 Bybel vir Almal (ABA)

’n Paar Sadduseërs het na Jesus toe gekom. Die Sadduseërs het nie geglo dat die mense wat gesterf het, weer sal lewe nie. Hulle het vir Jesus gesê:

Lukas 20

Lukas 20:19-37