Lukas 20:26 Bybel vir Almal (ABA)

Die spioene kon Hom nie vang nie, want niemand het gehoor dat Hy iets verkeerd gesê het nie. Hulle was baie verbaas oor wat Jesus geantwoord het en hulle het stilgebly.

Lukas 20

Lukas 20:25-36