Lukas 18:16 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Jesus het die kindertjies geroep en gesê: “Laat die kinders na My toe kom en moenie hulle keer nie, want God is Koning oor mense soos hulle.

Lukas 18

Lukas 18:9-17