Lukas 18:15 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense het hulle kindertjies na Jesus toe gebring sodat Hy aan hulle kon raak. Toe die dissipels dit sien, het hulle met die mense geraas.

Lukas 18

Lukas 18:5-21