Lukas 18:1 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het toe vir die dissipels ’n gelykenis vertel. Hy wou hê hulle moet verstaan dat ’n mens moet aanhou bid en nie moedeloos moet word nie.

Lukas 18

Lukas 18:1-3