Lukas 17:37 Bybel vir Almal (ABA)

Die dissipels vra toe vir Jesus: “Here, waar sal dit alles gebeur?”Jesus het vir hulle gesê: “Mense sal dit weet, soos hulle weet ’n dooie liggaam is daar waar aasvoëls bymekaarkom.”

Lukas 17

Lukas 17:29-37