Lukas 14:8 Bybel vir Almal (ABA)

“As iemand jou uitnooi na ’n ete by ’n troue, dan moet jy nie op een van die belangrike plekke gaan sit nie. Miskien het die bruidegom iemand genooi wat belangriker is as jy.

Lukas 14

Lukas 14:7-17