Lukas 14:7 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het gesien die mense wil graag die belangrikste sitplekke by die tafel hê, die plekke naby die eienaar van die huis. Toe vertel Jesus vir die mense by die ete ’n gelykenis. Hy het gesê:

Lukas 14

Lukas 14:4-14