Lukas 14:23 Bybel vir Almal (ABA)

Die eienaar sê toe vir die slaaf: ‘Gaan na die hoofpaaie en die klein paadjies en sê vir die mense hulle móét na my fees kom, sodat my huis vol kan wees.

Lukas 14

Lukas 14:19-28