Lukas 14:22 Bybel vir Almal (ABA)

Die slaaf het dit gedoen en hy het vir die eienaar gesê: ‘Meneer, ek het gedoen wat jy gesê het, en daar is nog plek in die huis.’

Lukas 14

Lukas 14:17-28