Lukas 12:11 Bybel vir Almal (ABA)

En wanneer die mense julle na die Joodse regters in die sinagoges vat of wanneer hulle julle hof toe vat, na heidense regters toe, dan moet julle nie bekommerd wees oor wat julle moet antwoord of wat julle moet sê nie.

Lukas 12

Lukas 12:3-20