Lukas 12:10 Bybel vir Almal (ABA)

As iemand iets sê teen My, die Seun van die mens, dan sal God dit vergewe. Maar as iemand iets sleg sê teen die Heilige Gees, dan sal God dit nie vergewe nie.

Lukas 12

Lukas 12:1-19