Lukas 10:25 Bybel vir Almal (ABA)

Daar het ’n skrifgeleerde na Jesus toe gekom. Hy wou hê Jesus moet iets sê wat vir Hom probleme sal gee en hy het vir Hom gevra: “Meneer, wat moet ek doen om die ewige lewe te kry?”

Lukas 10

Lukas 10:22-30