Lukas 10:24 Bybel vir Almal (ABA)

Want Ek sê vir julle: Baie profete en konings wou graag sien wat julle nou sien, maar hulle het dit nie gesien nie. Hulle wou ook graag hoor wat julle nou hoor, maar hulle het dit nie gehoor nie.”

Lukas 10

Lukas 10:23-33