Levitikus 7:7 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle moet dieselfde doen met die skuld-offer soos met die sonde-offer. Die priester wat versoening doen, kry dit.

Levitikus 7

Levitikus 7:1-9