Levitikus 7:6 Bybel vir Almal (ABA)

’n Man of ’n seun van die priesters se familie mag die vleis van die skuld-offer eet. Hulle moet dit eet op ’n gewyde plek, dit is hoog-gewyd.

Levitikus 7

Levitikus 7:1-12