Levitikus 4:25 Bybel vir Almal (ABA)

Die priester moet dan van die sonde-offerbok se bloed op sy vinger neem en hy moet dit aan die horings van die brandoffer-altaar smeer. Hy moet die bloed wat oorbly, uitgooi teen die onderkant van die brandoffer-altaar.

Levitikus 4

Levitikus 4:24-30