Levitikus 4:24 Bybel vir Almal (ABA)

Hy moet sy hand op die bok se kop sit en hy moet die bok slag op dieselfde plek waar hulle die brandoffer-dier voor die Here slag. Dit is ’n sonde-offer.

Levitikus 4

Levitikus 4:18-25