Levitikus 3:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir Moses gesê: “Wanneer iemand ’n ete-offer wil bring, en die offer is ’n bees, dan moet dit ’n gesonde bul of koei wees. Hy moet dit nader bring voor die Here.

Levitikus 3

Levitikus 3:1-7