Levitikus 2:16 Bybel vir Almal (ABA)

Die priester moet dan die deel van die vars koring en olyf-olie verbrand saam met al die wierook, dit is die deel wat die Here moet kry. Dit is ’n vuur-offer vir die Here.”

Levitikus 2

Levitikus 2:11-16