Levitikus 27:19 Bybel vir Almal (ABA)

As die persoon die grond wat hy gewy het, self wil loskoop, dan moet hy een vyfde bysit by die geld wat hy vir die priester moet gee, dan mag hy die grond hou.

Levitikus 27

Levitikus 27:14-26