Levitikus 27:18 Bybel vir Almal (ABA)

As hy die grond wy lánk ná die Hersteljaar, dan moet die priester sê die persoon mag minder betaal, die priester moet die jare tel wat oorbly tot die volgende Hersteljaar.

Levitikus 27

Levitikus 27:15-19