Levitikus 26:45-46 Bybel vir Almal (ABA)

45. Ek sal onthou dat Ek ’n verbond gemaak het met hulle. Al die volke het gesien hoe Ek my volk uit die land Egipte gebring het sodat Ek hulle God kon wees. Ek is die Here.”

46. Dit is die wette wat die Here op Sinai-berg gegee het toe Hy die verbond gemaak het met hulle. Moses het dit vir hulle gesê.

Levitikus 26