Levitikus 26:45 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal onthou dat Ek ’n verbond gemaak het met hulle. Al die volke het gesien hoe Ek my volk uit die land Egipte gebring het sodat Ek hulle God kon wees. Ek is die Here.”

Levitikus 26

Levitikus 26:37-46