Levitikus 25:16 Bybel vir Almal (ABA)

As dit baie jare is, dan moet julle meer betaal, en as dit min jare is, dan moet julle minder betaal, want julle koop net die koring-oes tot die volgende Hersteljaar.

Levitikus 25

Levitikus 25:6-25