Levitikus 25:15 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer julle ’n stuk grond koop, dan moet julle tel hoeveel jaar verby is ná die Hersteljaar, en wanneer julle dit verkoop, dan moet julle tel hoeveel maal julle nog koring sal afsny tot die volgende Hersteljaar.

Levitikus 25

Levitikus 25:13-24