Levitikus 23:42-44 Bybel vir Almal (ABA)

42. Julle moet sewe dae lank in hutte woon. Elke Israeliet moet dit doen,

43. sodat julle nageslag sal weet dat Ek die Israeliete in hutte laat woon het toe Ek hulle uit die land Egipte gebring het. Ek is julle God die Here.”

44. Moses het vir die Israeliete gesê watter feeste hulle vir die Here moet vier.

Levitikus 23