Levitikus 23:43 Bybel vir Almal (ABA)

sodat julle nageslag sal weet dat Ek die Israeliete in hutte laat woon het toe Ek hulle uit die land Egipte gebring het. Ek is julle God die Here.”

Levitikus 23

Levitikus 23:42-44