Levitikus 22:10 Bybel vir Almal (ABA)

Iemand wat nie ’n priester is nie, mag nie van die gewyde presente eet nie. ’n Priester se bywoner of sy dagloner mag nie van die gewyde presente eet nie.

Levitikus 22

Levitikus 22:7-20