Levitikus 16:7 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna moet hy die twee bokke neem en hy moet hulle voor die Here laat staan by die ingang van die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn.

Levitikus 16

Levitikus 16:1-17