Levitikus 16:30 Bybel vir Almal (ABA)

Hoekom? Want op hierdie dag moet die hoëpriester vir julle versoening doen en so moet hy julle reinig van julle sonde, sodat julle rein kan wees voor die Here.

Levitikus 16

Levitikus 16:28-34