Levitikus 16:29 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet altyd dit doen: Julle moenie eet of werk op die tiende dag van die sewende maand nie, die Israeliete moenie werk nie en ook nie die vreemdelinge wat by julle woon nie.

Levitikus 16

Levitikus 16:20-30