Levitikus 14:7 Bybel vir Almal (ABA)

Hy moet van die bloed en water sewe maal spat op die persoon wat hy moet reinig. Daarna moet die priester sê die persoon is rein, en die priester moet na die veld gaan, en hy moet die voël wat nog lewe, daar los.

Levitikus 14

Levitikus 14:1-17