Levitikus 14:6 Bybel vir Almal (ABA)

Dan moet die priester die voël neem wat nog lewe, en ook die stukkie sederhout, die rooi garing en die hisop-takkie, en hy moet dit druk in die bloed van die dooie voël.

Levitikus 14

Levitikus 14:1-16