Levitikus 13:46-49 Bybel vir Almal (ABA)

46. Hy is onrein so lank soos hy die seerplek het. Hy moet alleen woon, buite die kamp.”

47. “Daar kom miskien kolle op wolklere of op linne-klere,

48. of op materiaal, of op iets wat gemaak is van vel.

49. As daardie kolle groen of rooi is, dan is dit skimmel. Die priester moet daarna kyk.

Levitikus 13