Levitikus 13:28 Bybel vir Almal (ABA)

As die seerplek nie groter geword het nie en dit is nie meer rooi nie, dan is dit die merk wat oorgebly het waar die brandplek was. Die priester moet sê die persoon is rein.

Levitikus 13

Levitikus 13:24-31