Levitikus 13:27 Bybel vir Almal (ABA)

Die priester moet op die sewende dag weer na die seerplek kyk. As die seerplek groter geword het, dan moet die priester sê dat die persoon onrein is, hy is melaats.

Levitikus 13

Levitikus 13:21-31