Klaagliedere 3:64-66 Bybel vir Almal (ABA)

64. Here, U moet dieselfde doen met hullesoos hulle met my doen.U moet hulle straf oor wat hulle doen.

65. U moet hulle verstand deurmekaar maak,U moet hulle vervloek.

66. U moet kwaad bly vir hulle,U moet hulle jaag en U moet hulle doodmaak.Daar moet niks van hulle oorblyonder die hemel van die Here nie.

Klaagliedere 3