Klaagliedere 2:22 Bybel vir Almal (ABA)

U het die vyande van al die kante geroep,U het hulle geroep soos U mense roepom te kom feesvier.Toe die dag van die Here kom,het niemand vry weggekom en weggehardloop nie.My vyande het almal doodgemaakwat hier gebore is en wat hier grootgeword het.

Klaagliedere 2

Klaagliedere 2:21-22