Klaagliedere 3:27-29 Bybel vir Almal (ABA)

27. Dit is goed wanneer iemand’n juk moes dratoe hy jonk was,

28. wanneer hy alleen moes siten moes stilbly omdat die Heredie juk op hom gesit het.

29. Dit is goed wanneer iemandmet sy gesig op die grond moet lê.Miskien kan hy hoop dat iets goedsal gebeur.

Klaagliedere 3