Hoekom het dit gebeur?Die Here was kwaaden Hy het dit donker laat word oor Sion.Israel was trots op die stad,maar die Here het die staduit die hemel neergegooiop die aarde.Hy het nie aan sy tempel gedinkop daardie dag toe Hy kwaadgeword het nie.