Josua 8:9 Bybel vir Almal (ABA)

Josua het die manne gestuur, en hulle het gaan wegkruip wes van Ai, tussen die stad Bet-El en Ai. Josua het daardie nag tussen die ander manne geslaap.

Josua 8

Josua 8:2-11