Josua 8:10 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het vroeg opgestaan en hy het die manne laat gereedmaak. Hy en die leiers van die Israeliete het voor die manne na Ai geloop.

Josua 8

Josua 8:2-14