Josua 7:17 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het hy die families van die Juda-stam laat nader kom, en die Here het die Serag-familie gekies. Uit die Serag-familie het die Here die huisgesin van Sabdi gekies.

Josua 7

Josua 7:11-26